WELKOM!

Dit is vir my ‘n groot voorreg om u by Paarl Gimnasium se vier-en-twintigste o.16-rugbytoernooi asook ons tweede o.14-rugbytoernooi welkom te heet.

Die 0.16-toernooi het klein begin, maar het gegroei tot ‘n volwaardige nasionale sportgeleentheid waa op ons baie trots is. Ons glo dat die o.14-toernooi dieselfde pad gaan loop.

We started the tournament 24 years ago to create an opportunity for young rugby players to compete on a high level against top schools outside their province.

Mag u ‘n wonderlike ondervinding saam met ons in die pragtige Paarl hê. Dit is werklik ons strewe om ’n blywende, positiewe herinnering by u te laat. Hierdie is natuurlik ook ’n geleentheid om vriendskapsbande oor provinsiale grense te smee. Kom ons maak ons samesyn vir mekaar aangenaam.

Baie dankie aan ons borge en donateurs vir hul bydraes. U speel ‘n reuse en onontbeerlike rol in die sukses van hierdie toernooi.

A special word of appreciation to the tournament committee, loyal parents, alumni and supporters from our community. This tournament is a testimony of your contribution and goodwill.

Ons dank u vir u ondersteuning. Dit is ons wens dat u hierdie toernooi en dít wat voor u afspeel, sal geniet.

handtekening
Eddie Bateman
Skoolhoof

LiquidArmour-small    JohnDorys-small

Rembrandt-small    Romans-smal

Agri-thumb    a86be68912b9e6101159ef2454be86a6